CJ Langenhoven (1873-1932) het ‘n deurslaggewende rol in die 1925-erkenning van Afrikaans as amptelike taal gespeel. Deesdae sou hy as ‘n taalbul bekend gestaan het. Oor Afrikaans het Langenhoven geskryf: “Hij is die enigste witmanstaal wat nie onmiddellik oor die … Lees verder
Etiket: Khoi
Nasionale Khoisan Sakekamer wil erfenis beskerm
Die nuut-gestigde Nasionale Sakekamer van die Khoi- en San-mense het onderneem om seker te maak dat inheemse groepe ekonomiese voordeel trek uit hul intellektuele eiendom.
Die leierskap van die Boesmans, Namas, Koranas, Griekwas en Kaapse Khoi-mense het in Kaapstad byeengekom, … Lees verder
Minister: Khoi en San kan uitsien na grond van voor 1913
Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het gesê grond is vir Khoi-San-grondeise in die Wes-Kaap beskikbaar.
Nkwinti het die naweek in Qwa-Qwa gesê soortgelyke eise sal ook in die Oos-Kaap toegestaan word.
Daar is glo geen spertyd vir … Lees verder
Oos-Kaapse polisie soek na Baartman-vandale
Die Oos-Kaapse polisie sê hulle is steeds opsoek na diegene wat ‘n Sara Baartman-gedenkteken by Hankey gevandaliseer het.
Ooggetuies sê hulle het Saterdag gesien hoe ‘n groep mense wit verf oor die gedenkteken van die Khoi-vrou uitgooi. Die Khoi was … Lees verder
‘San-gemeenskap moet beskerm word’
Die raad van die San-gemeenskap in samewerking met die Werksgroep vir Inheemse Minderhede in Suider-Afrika (Wimsa) het ‘n pamflet oor San-kinders se reg tot onderwys bekend gestel, het die Republikein berig.
Die pamflet getiteld “Inclusive Education for San Children in … Lees verder
Louis Changuion oor die grondkwessie
deur Leon Lemmer
Louis Changuion, met die bystand van ‘n mede-historikus Bertus Steenkamp, het redelik onlangs die volgende wetenskaplike studie gepubliseer: Omstrede Land: Die historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse grondvraagstuk, 1652 tot 2011 (Pretoria: Protea Boekhuis, 2011, 471p). In die … Lees verder