Cosas steun brand van klaskamer deur swart Kaapse skoliere

Die Congress of South African Students (Cosas) steun die betogings deur leerlinge van die Joe Slovo-skool in Khayelitsha wat reeds die skool gevandaliseer sodat dit tans tot stilstand gekom het. Leerlinge verwerp die skoolreëls oor laatkom, wat onder andere behels … Lees verder

Gestrande motor se passasiers met messe gesteek op N2

‘n Motoris en sy passasiers is Sondag aangerand nadat hulle voertuig gebreek het op die N2 in Kaapstad.

Beamptes op patrollie het gestop om ondersoek in te stel na ‘n motor op die N2, tussen die R300 en Mew Way, … Lees verder

Polisie ontplooi teen oproeriges in Gauteng, Kaapstad

Twee oproermakers is by Cosmo City by Randburg in Gauteng in hegtenis geneem ná ‘n gewelddadige betoging in die gebied, het RSG berig.

Die betoging het gevolg ná die balju in die gebied aangekom het om gesinne uit huise se … Lees verder

Vavi tier oor polisieflaters na dood van familielid

Die geskorste hoofsekretaris van Cosatu, Zwelinzima Vavi het by die Khayelitsha Kommissie van Ondersoek na die polisie Maandag gesê hy is siedend oor polisieflaters.

Vavi, wat soos Mandela aangetrek was vir die geleentheid, sê hy kon sy woede skaars beteuel … Lees verder

N2 weer gesluit weens oproer

burningtyresDie N2 naby Khayelitsha op die Kaapse Vlakte is vir verkeer gesluit weens ‘n protesoptrede.

Die Wes-Kaapse verkeershoof, Kenny Africa sê die protesgangers bestook ook voertuie met klippe.

Die gedeelte van die pad wat geraak word is tussen die R300 … Lees verder