‘Alle blanke monumente teen 1 Mei verwyder’ – ANC

Die ANC-regering het gisteraand tydens ‘n spesiale kabinetsitting in Tshwane besluit dat alle “apartheids- en koloniale monumente” teen Werkersdag, 1 Mei, verwyder moet wees”. Dit sluit standbeelde van Paul Kruger, Jan Smuts, Louis Botha, Cecil John Rhodes en koningin Victoria … Lees verder

Pretoria wil R25 miljoen vir mislukte musiekfees verhaal

Die burgemeester, Kgosientsho Ramokgopa, sê die Metroraad wil die R25 miljoen van die organiseerders van die mislukte musiekfees verhaal.

Die fees op Cullinan oos van Pretoria, sou ‘n optrede van die Amerikaanse kunstenaar Nicki Minaj insluit. Die driedaagse fees sou … Lees verder