Oscar het nie badkamer, Krejcir nie DSTV nie

Die departement van Korrektiewe Dienste het berigte ontken dat die Paralimpiese atleet, Oscar Pistorius ‘n spesiale badkamer gaan kry.

Die departement van korrektiewe dienste het Sondag ontken dat daar ʼn spesiale badkamer vir Pistorius gebou word in die Kgosi Mampuru-gevangenis … Lees verder

Operasie red Derby-Lewis se lewe na tweede aanval

Clive Derby-Lewis het ʼn operasie ondergaan wat sy lewe gered het, nadat hy vir ʼn tweede keer in die Kgosi Mampuru-Sentraal-gevangenis aangeval is, volgens sy regsverteenwoordiger Marius Coertze.

Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het Coertze se verklaring ontken en … Lees verder

Twee van die Waterkloof-vier weer aangehou

Die departement van Korrektiewe Dienste sê volgens die Wet op Korrektiewe Dienste kan gevangenes wat uit is op parool weer in hegtenis geneem word en vir tot 72 uur aangehou word, hangende ‘n ondersoek.

Twee lede van die Waterkloof-vier is … Lees verder