Leon Lemmer: Blankheid, Afrikaans, Afrikaners

Daar is ‘n Institute for Strategic Reflection genaamd Mapungubwe, vernoem na ‘n voor-koloniale erfenisterrein vir swartes. Hierdie instituut se uitgewersnaam is Mistra. In 2015 het die instituut ‘n byeenkoms gereël in “the Women’s Gaol on Constitution Hill.” Hiermee is seker … Lees verder

‘Ons hou van jou, FW,’ sê ANC ná 25 jaar

Verteenwoordigers van die ANC het mnr. FW de Klerk gister geloof vir sy “moedige stap” om 25 jaar gelede op 2 Februarie die verbod op die ANC en SAKP op te hef, asook sy besluit om alle mag aan dié

Lees verder

Motlanthe se Chinese ere-graad moet wag

linkokwingDie departement van internasionale betrekkinge het versoek dat ’n eerbetoon aan adjunkpres. Petrus Kgalema Motlanthe tydelik teruggetrek word.

Clayson Monyela, woordvoerder van die departement, het gesê dié besluit is geneem omdat interne en diplomatieke konsultasies nie betyds afgehandel is nie.… Lees verder

Jeugliga agter Ramaphosa vir president

Die ANC-jeugliga het sy steun aan Cyril Ramaphosa, adjunkpresident van die ANC, toegesê om Suid-Afrika se volgende president te word.

“Dit is die regte ding om te doen. Dit is die enigste manier waarop die ANC sy interne demokratiese prosesse … Lees verder

Die terreur van plaasmoorde

Die stelling van die ondervoorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA), ds. Theunis Botha, dat plaasmoorde niks anders as terreur is om boere van hul plase te intimideer nie, is nie ‘n nuutjie nie. Sy reaksie kom nadat adjunkpresident Kgalema Motlanthe … Lees verder