Vermeende swart reeksmoordenaar verskyn

‘n Vermeende swart reeksmoordenaar verskyn na verwagting vandag weer in die Kestell-landdroshof nadat die polisie altesaam ses lyke uit vlak grafte op ’n plaas in die distrik gehaal het.

Lentsha Molefe (32), ’n seisoenwerker van Lesotho, is op 26 Oktober … Lees verder

Onderhoud wat sloer veroorsaak waterprobleme in Kestell

Die Maluti a Phofung-munisipaliteit in die Oos-Vrystaat, soos talle ander munisipaliteite, gaan gebuk onder droogte, maar onderhoud wat sloer, veroorsaak groot ongerief vir gebruikers.

Die waterprobleme in die gebied duur al maande lank.

Die gebied, wat die dorpe Kestell, Qwaqwa … Lees verder

Deel van N5 onbegaanbaar na wegholveldbrand

Die polisie in die Vrystaat het motoriste Donderdag gewaarsku om die N5-roete tussen Kestell en Harrismith te vermy weens ‘n wegholveldbrand wat buite beheer woed.

Polisiewoordvoerder, Mmako Mophiring, sê drie motors was reeds in ‘n botsing betrokke weens swak sig … Lees verder