Turke laat gevangenes vry om plek te maak vir ideologiese vyande

Turkye het Woensdag nagenoeg 38 000 gevangenes ingevolge strafregtelike hervormings vrygelaat.

Turkse gevangenisse is onder kwaai druk sedert duisende mense ná verlede maand se mislukte staatsgreep aangekeer en aangehou is.

Die hervormings is Woensdag by wyse van twee dekrete aangekondig. … Lees verder

Noord-Korea meen Trump is ‘n wyse keuse

Noord-Korea het sy steun toegesê aan Donald Trump, wat waarskynlik die Repu­blikeinse Party se presidentskandidaat in vanjaar se presidentsver­kiesing in Amerika gaan wees.

Trump sal volgens die Noord-Koreane Amerikaners bevry aangesien hulle daagliks in vrees vir ’n kernbomaanval deur Noord-Korea … Lees verder

Noord-Korea se missieltoets misluk

Noord-Korea het verlede week ‘n tweede poging in twee weke aangewend om ‘n kragtige middelafstand ballistiese missiel te toets.

Suid-Korea se ministerie van verdediging sê die toets het egter misluk.

Die Musudan-missiel is sover bekend van Wonsan aan die ooskus … Lees verder

Kerry vra nie om verskoning vir Hirosjima nie

John Kerry het die week die eerste Amerikaanse minister van buitelandse sake geword om sy respek by die Hirosjima-gedenkteken vir die slagoffers van die 1945 Amerikaanse kernaanval te betoon.

Dit was egter ‘n balanseertoertjie van “respek” en “geen berou” nie.… Lees verder

VSA stel nuwe sanksies teen Iran in

Iran het nuwe Amerikaanse sankies teen die Islamitiese Republiek veroordeel en gesê dit is onwettig.

Die land sal voortgaan om konvensionele militêre toerusting te ontwikkel, het Reuters berig.

Amerika het Sondag sanksies teen 11 maatskappye en individue, wat verskaffers vir … Lees verder

Miljarde Namibiese dollar vloei na Noord-Korea

Die regering van Namibië het klaarblyklik hegte bande met Noord-Korea.

Die vermoede bestaan dat dié vriendskap om Namibië se uraanneerslae gesmee is.

Namibiese dollar, miljarde daarvan, vloei jaarliks uit die staatskas na die Noord-Koreaanse wapenvervaardiger KOMID se verskansingsmaatskappy, Mansudae Overseas Lees verder

‘Roei 8 miljoen Russe met kernwapens uit’

Nadat die oproep tussen die Amerikaanse assistent-sekretaris van buitelandse aangeleenthede, Victoria Nuland en die Amerikaanse gesant na die Oekraïne, Geoffrey Pyatt, uitgelek het waarin Nuland sê “F*k die EU”, is ‘n nuwe opspraakwekkende telefoongesprek na die media gelek.

Dié gesprek … Lees verder

Iran, P5+1 vergader oor kernooreenkoms

p5Samesprekinge vind tans plaas tussen Iran en die Veiligheidsraadlidlande Amerika, Brittanje, Rusland, Frankryk en China, plus Duitsland, kortweg bekend as die P5 + 1.

Iran en die P5 + 1 het Dinsdag in Wene, Oostenryk vergader om konflik oor Teheran … Lees verder

IAEA stem Arabiese resolusie oor Israel se kernwapens af

iaeaLidlande van die VN se kernagentskap het ‘n Arabiese-gesteunde resolusie teen die Joodse staat afgestem om sy geheime kernarsenaal vir inspeksie oop te stel.

Een-en-vyftig lande het teen resolusie gestem en 43 lande het daarvoor, in wat beskou Lees verder

Die VSA dring by Teheran aan om kernaanbod te aanvaar

‘n Senior Amerikaanse amptenaar het gister by Iran aangedring om “in te skakel” by die Weste oor sy kernprogram, nadat ‘n Iranse militêre hoof gewaarsku het dat ‘n aanval op hulle kernterreine verpletter sal word.

“Ons sal verkies dat die … Lees verder

VSA-wetgewers beloof optrede teen Iran

Amerikaanse wetgewers het gister onderneem om gou en beslissend teen Iran op te tree. Dit volg op ‘n verslag dat wapendeskundiges van mening is dat Teheran die kundigheid ontwikkel het om ‘n atoombom te bou – en dit terwyl ‘n … Lees verder

Op die spoor van Obama

безмасляный купитьлобановский класс харьков

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar… Lees verder