Amerika se minister van buitelandse sake, Hillary Clinton, het gister gesê Amerika is “bly om terug te wees,” toe dié land na ‘n tienjaaronderbreking weer by ‘n VN-konferensie oor die sperverdrag op kerntoetse aangesluit het.
Clinton het aan die versamelde … Lees verder