VSA, Japan veroordeel Noord-Korea se grootste kerntoets

Washington en Tokio dring daarop aan die “sterkste moontlike” maatreëls teen Noord-Korea ingestel word nadat dié land Vrydag sy grootste en kragtigste kerntoets ooit uitgevoer het, het ‘n top Amerikaanse gesant oor die naweek gesê.

Meteorologiese agentskappe het vroeg Vrydagoggend … Lees verder

Noord-Korea voer vyfde kerntoets uit

Noord-Korea het bevestig dat hy ‘n vyfde kerntoets uitgevoer het, ure nadat seismiese stelsels ‘n ontploffing naby sy kerntoetsterrein waargeneem het.

Dit is soortgelyk aan ‘n aardbewing van 5,3 op die Richterskaal.

Die staatstelevisie in Noord-Korea sê dié land het … Lees verder

Suide stem nuwe sanksies teen Noord-Korea

Suid-Korea het die week ’n reeks nuwe, eensydige sanksies teen Noord-Korea aangekondig. Dit sluit onder meer ’n beroep op burgers in om Noord-Koreaanse restaurante in die buiteland te boikot.

Die nuwe maatreëls volg nadat die Noorde onlangs ’n kerntoets uitgevoer … Lees verder