Gerugte van ‘n historiese ontmoeting tussen Trump en Poetin

Die eerste buitelandse reis van President Trump sal moontlik na ‘n vergadering met Rusland se Vladimir Poetin in die hoofstad van Ysland wees.

Die Sunday Times het onthul dat verkose-president Donald Trump hoop om die Russiese leier Wladimir Poetin binne … Lees verder

Noord-Korea se bedrywighede in Namibië raak SAOG

Veiligheidsraad-resolusies is deur Namibië verbreek deur toe te laat dat Noord-Korea “wapenfabrieke of ander militêre geriewe” oprig.

Dit is strydig met die kernsperverdrag wat die land as VN-lid onderteken het en raak die hele SAOG-streek.

Die Noord-Koreaanse staatsmaat­skappy Mansudae Overseas … Lees verder

Noord-Koreane ontken bande met wapenbedryf in Namibië

Die Namibiese tak van die Noord-Koreaanse staatsmaatskappy Mansudae Overseas Project Group of Companies (M.O.P.) sê hy het géén bande met die omstrede Korea Mining Development Trade Corporation (KOMID) teen wie streng internasionale sanksies ingestel is nie.

KOMID is Noord-Korea se … Lees verder