Lokval deur Britse agente lei tot spioenasieskandaal

Die Sunday Independent het laat blyk dat ‘n lokval deur Britse agente aanleiding gegee het tot die lekkasie van spioenasie-inligting aan Al Jazeera.

‘n Aantal van intelligensie bronne sê ‘n agent wat besig was op ‘n geheime projek met die … Lees verder

Israelse premier maak geskiedenis in VSA

Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het ‘n ­gesamentlike sessie van die Amerikaanse kongres Dinsdag in Washington, DC toegespreek om die VSA teen Iran se kernprogram te waarsku.

Die Huis van Verteenwoordigers se speaker, John Boehner, het ­Netanyahu genooi sonder … Lees verder

Spioenasie-herrie oor SA se verhouding met Israel, Iran

‘n Spioenasieherrie het losgebars nadat Al Jazeera inligting uitgelek het oor Suid-Afrika se verhouding met Israel en Iran.

In ‘n intelligensieverslag van 128 bladsye, getiteld “Operasionele Doelanalise,” wat deur Suid-Afrikaanse spioene opgestel is, is die profiele van beweerde Iranse netwerke … Lees verder