Britte dink ‘Russiese’ radioaktiewe deeltjies dryf na die VK

‘n Amerikaanse “kernsnuffelhond” vliegtuig het in die rigting van Noorweë opgestyg, het die Britse media berig, want Britte glo dat “Russiese” radioaktiewe deeltjies uit Oos-Europa na die Verenigde Koninkryk dryf.

Die Amerikaanse opsporingsvliegtuig het vanaf Sussex opgestyg op ‘n missie … Lees verder