Vandag is dit presies 37 jaar gelede dat die Kerkstraatbom ontplof het. Hier volg ‘n uittreksel uit Trou tot die dood toe – die Suid-Afrikaanse polisiemag deur die voormalige kommissaris van polisie, Johan van der Merwe. Die boek van 440 … Lees verder
Etiket: Kerkstraatbom
Steve, Toekomsvonk en PRAAG gedenk Kerkstraatbom
Saterdagoggend het Steve Hofmeyr, Toekomsvonk en PRAAG die ANC se Kerkstraatbom wat op 20 Mei 1983 dood en verwoesting gesaai het, gedenk. ‘n Simboliese heropvoering van die bom is gehou, met 19 mense van verskillende rasse wat elkeen op die … Lees verder
Dan Roodt: Ná Nice lyk ANC-terreur en NP-oorgawe nóg skrikwekkender
Donderdag se bloedige terreuraanval in Nice deur die Moslemvragmotorbestuurder Mohamed Lahouaiej-Bouhlel het oor die aardbol weergalm. Die aaklige gewetenloosheid van terrorisme is opnuut onder die kollig. Ironies genoeg het die leier van die ANC en president van Suid-Afrika, Jacob Zuma, … Lees verder
ANC-SAKP-bewind vervolg veiligheidspolisie uit NP-dae
Terwyl die ANC en Suid-Afrikaanse Kommunisteparty self duisende misdade gepleeg het, waaronder internasionale terreur, het die nasionale vervolgingsgesag so pas aangekondig dat die veiligheidspolisie van Soweto van “moord” op ‘n ANC-vroueterroris, Nokuthula Simelane, aangekla gaan word. Simelane was glo lid … Lees verder
Johan Botha: ANC se terreurdade was misdaad teen die mensdom, nie apartheid
Die redes wat deur Jane Mufamadi, uitvoerende hoof van die Vryheidspark, aangevoer word waarom die name van die lede van die voormalige Suid-Afrikaanse Lugmag wat in die 1983 Kerkstraatbomvoorval gesterf het nie op die gedenkmuur aangebring kan word nie, maak … Lees verder
Foto’s van Kerkstraatbomherdenking 20 Mei 2015