PRAAG ontvang repliek van UNESCO, wil Kerkplein tot wêrelderfenis verklaar sien

PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) het ‘n antwoord van UNESCO, die kulturele afdeling van die Verenigde Nasies, ontvang na aanleiding van ‘n klag wat dié organisasie op 9 April 2015 teen die ANC-regering aanhangig gemaak het nadat die Paul Kruger-standbeeld op … Lees verder

JH du Toit: Orania en die Soligargie

Ek het hierdie stuk geskryf kort nadat Orania en Solidariteit onlangs vir Steve Hofmeyer en Sunette Bridges as ekstremistiese rassiste gebrandmerk het. Aanvanklik het ek besluit om dit nie te plaas nie omdat ek nie verdere verdeling wou meebring nie. … Lees verder

DA veroordeel bewaringsgesinde en wetsgehoorsame Afrikaners

In ‘n mediaverklaring wat slegs in Engels uitgereik is, het die DA die protes veroordeel wat op Kerkplein gehou is teen die onwettige skendings van standbeelde.

Die party het Steve Hofmeyr, Sunette Bridges en ander Afrikaners se oproep om wetsgehoorsaam … Lees verder

Petisie: Maak die Krugerbeeld en hele Kerkplein wêrelderfenis!

[emailpetition id=”4″]
[signaturelist id=”4″]

Lees verder

Krugerbeeld op Kerkplein beskadig

Die afgelope naweek het lede van die EFF groen verf uitgestort oor die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein in Pretoria.

Die party sê dit is deel van sy veldtog om alle koloniale standbeelde en simbole te verwyder.

Die tweede … Lees verder

Louise Mabille teen Gillian Schutte in debat oor witskuld eerskomende Vrydagaand

Gillian Schutte en haar gesin
Gillian Schutte en haar gesin

Die praag-rubriekskryfster en filosofiedosent by Tukkies, Louise Mabille, pak eerskomende Vrydagaand vir die hiper-polities korrekte Gillian Schutte tydens ‘n debat oor die vraag hoe blankes in die openbare sfeer behoort op te tree. Schutte het … Lees verder

Krugerstandbeeld bly

ImageDie Vryheidsfront Plus het ‘n verslag van die Tshwanemetroraad se burgemeesterskomitee verwelkom waarin vermeld word dat ‘n beplande standbeeld van Nelson Mandela nie op Kerkplein in Pretoria opgerig sal word nie, maar eerder by die Ou Sinagoge-perseel nie ver daarvandaan … Lees verder