Leon Lemmer: Die lot van Afrikaners en ander blankes in Kenia

Daar was voorheen twee groot koloniale gebiede in Oos-Afrika: Duits-Oos-Afrika en Brits-Oos-Afrika. Die Duitsers en Britte het kwaai meegeding om handel vanaf die ooskus met Sentraal-Afrika (veral Uganda, maar ook Rwanda, Burundi en die Kongo) te bedryf. In 1890 het … Lees verder

Trump hou by sy woord en skop onwettige swartes uit

Trump het pas 95 Somalië burgers, en twee Keniane gedeporteer.

Die Somaliërs en die twee Keniane het op die Jomo Kenyatta Internasionale Lughawe in Nairobi aangekom na die Verenigde State van Amerika hulle gedeporteer het.

In Nairobi is die nuus … Lees verder

Ban Ki-Moon soebat by Zuma oor Strafhof

Teenkanting teen die Internasionale Strafhof het duideliker geword tydens ‘n debat oor die Strafhof se jaarverslag wat in die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering gelewer is.

Suid-Afrika het nie aan die debat deelgeneem nie. Die VN-sekretaris-generaal, Ban Ki-Moon het President … Lees verder

Kenia stel besoek aan Angola af

Kenia se pres. Uhuru Kenyatta het ”n besoek aan Angola gekanselleer ná ‘n aanval op ‘n gastehuis in Mandera waarin 12 mense Dinsdag dood is.

Volgens ‘n woordvoerder het die president die besoek afgelas om ‘n veiligheidspitsberaad by te woon … Lees verder

Globaliste dreig Kenia oor ‘internasionale regskendings’

Kenia skend internasionale reg deur inwoners van die wêreld se grootste vlugtelingkamp te dwing om na Somalië terug te keer, het ‘n hulporganisasie gister gesê.

Kenia hou vol dat die ontruiming van die Dadaab-kamp, die tuiste van honderdduisende meestal Somaliese … Lees verder

Al-Sjabaab keer terug na dorpe waar AU-sending onttrek

Honderde Ethiopiese troepe het die week uit ’n dorp in die sentrale deel van Somalië onttrek. Dit is minstens die tweede gebied waaruit hulle in onlangse weke beweeg het.

’n Offisier het aangekondig dat die soldate uit El-Ali in die … Lees verder

Kenia se verkiesingskommissie bedank

Die kommissarisse van Kenia se verkiesingskommissie het Woensdag bedank as deel van ’n ooreenkoms met opposisiepartye, wat vroeër vanjaar gewelddadige betogings in die land teen die kiesstelstelsel gelei het.

Die aankondiging dat al tien lede van die onafhanklike verkiesings- en … Lees verder

Olifante se toekoms lyk donker

’n Meerderheid van twee derdes van Cites se lidlande het by die 17de Vergadering (COP17) van die Konvensie op Internasio­nale Handel in Bedreigde Spesies (Cites) in Johannesburg besluit om ivoorhandel finaal die nekslag toe te dien.

Hulle het ‘n raamwerk … Lees verder

Kenia en Somalië takel mekaar in oliegrensdispuut

Kenia het Somalië Maandag betig omdat die land Kenia voor die Verenigde Nasies se hoogste hof gesleep het om ‘n maritieme grensdispuut te verdedig.

Die finale beslissing kan ‘n groot invloed op die potensieel uiters winsgewende olie- en gasreserwes van … Lees verder

Al-Sjabaab slaan weer in Kenia toe

Al-Sjabaab het weer in Kenia toegeslaan. Drie vroue in boerkas het ‘n polisiekantoor in Mombasa in Kenia al kletsend binnegdring, waar hulle een polisieman met ‘n mes aangeval het voordat hulle die gebou met behulp van ‘n petrolbom aan die … Lees verder

Kerry na Afrika te midde van stygende Moslembedreiging

Met die vredesooreenkoms in Suid-Soedan wat aan die uitrafel is en djihadiste wat voortgaan met aanvalle in Somalië, het die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry, in Nairobi aangekom om met Kenia se pres. Uhuru Kenyatta samesprekings te voer.… Lees verder

Rio Spele ingelui deur ‘n ontploffing

Die Rio Olimpiese Spele het met ‘n ontploffing afgeskop toe militêre plofstofdeskundiges ’n verdagte pakket naby aan die eindpunt van die mans se fietswedren by Copacabana-strand opgeblaas en vrees by toe­skouers ingeboesem het.

By ‘n perdesportbyeenkoms in Deodoro, wat op … Lees verder

Nederlandse ambassadeur in Kenia begaan doodsonde: Eerlikheid

Die Nederlandse ambassadeur in Kenia het ‘n doodsonde begaan: Eerlikheid.

Ambassadeur Frans Makken (foto hierbo) het te ver gegaan met ‘n diplomatieke verduideliking.

In die vakblad viceversa sê Makken naamlik:

“In het verleden hielpen we overheidsinstellingen om hun diensten

Lees verder

Aap sorg vir landwye algehele kragverlies in Kenia

Nie ‘n amptenaar nie, maar ‘n aap het die skuld gekry vir ‘n landwye kragonderbreking in Kenia ná hy op ‘n “transformator by ‘n kragstasie geval het”.

Die land aan ooskus van Afrika was Dinsdag sonder elektrisiteit vir meer as … Lees verder