Swart polisievrou wat maskara steel uit op borg

SAPD‘n Polisievrou wat daarvan beskuldig word dat sy twee buisies maskara in ‘n winkel gesteel het, is op borgtog van R500 deur die Potchefstroomse Landdroshof vrygelaat, het die Noordwes-polisie gister gesê.

Luit.kol. Kenaleone Aggy Motloung, van die misdaadintelligensie-eenheid, het Maandag … Lees verder