Twee Suid-Afrikaners wat hoë poste in ’n omstrede Kazakstanse myngroep beklee het, is dood in ’n hotel in die VSA aangetref.
Die myngroep Eurasian Natural Resources Corporation (ENRC) het gesê albei mans was in hul diens, het die Guardian berig.… Lees verder