Die Vatikaan se openbare betrekkinge kom in rat: St Theresa van Kolkata

Anjezë Gonxhe Bojaxhiu, wêreldwyd bekend as Moeder Teresa, is tot heilige verklaar. Sy sal nou as St. Theresa van Kolkata bekendstaan.

Met ‘n Nobelprys onder die blad en ‘n nalatenskap van media-aandag wat ander supersterre in die skadu stel, is … Lees verder

Karel Combrinck: Pouse en pape

As ek dink aan God, dan dink ek aan misterie.
As ek dink aan Christus, dan dink ek aan lig.
As ek dink aan die kerk, dan dink ek aan skemer.

Onlangs was daar op Praag ‘n interessante bespreking oor … Lees verder

Pous pleit vir afskaffing van doodstraf, oop grense

Die Pous het ‘n oproep ter afskaffing van die doodstraf wêreldwyd voor die Amerikaanse Kongres gedoen. Hy het ook ‘n pleidooi vir oop grense geloods.

Dit is die eerste keer dat die leier van die Rooms-Katolieke kerk ‘n gesamentlike vergadering … Lees verder

Afrika kry sy eerste swart heilige

Die eerste swart heilige van Afrika is nie Nelson Mandela nie, het die Sunday Times berig.

Benedictus Daswa, ‘n Limpopo-skoolhoof wat gestenig, geslaan en doodgebrand is vir sy Katolieke oortuigings is, sal as die eerste swart heilige van Afrika verklaar … Lees verder

Katolieke in Afrika eis transformasie

Die Rooms Katolieke Kerk gaan nie transformasiedruk vryspring nie, veral omdat die kerk se lidmate in Afrika groei.

Leiers van die kerk meen uitdagings van gelowiges in Afrika word nie behoorlik aangespreek nie.

Die byeenkoms van kerkleiers en akademici by … Lees verder

Pous: ‘kommuniste is eintlik christene’

„Als je communisten hoort praten, zou je zeggen: maar jullie zijn christenen!” Dit zegt paus Franciscus (lachend, volgens de verslaggeefster) in een interview met de Italiaanse krant Il Messaggero dat zondag is verschenen.

Volgens het hoofd van de Rooms-Katholieke Kerk

Lees verder

Skoonheid: ‘n Afrikanervisie

katedraalDeur Johann Theron.

Rekenaars en die internet se vooruitgang wat dinge soos Facebook moontlik gemaak het, is deesdae alledaags, maar wat mens uit die oog verloor is dat hierdie produkte in ’n geweldige wedywerende omgewing plaasvind wat Google, Yahoo en … Lees verder