Nog ’n aardbewing, wat 7,3 op die Richterskaal geregistreer het, het Nepal geruk.
Bevreesde inwoners van die land se hoofstad, Katmandoe, het gister verskrik in die strate uitgehardloop.
Die aardbewing het om 12:35 plaaslike tyd die Himalajas-nasie getref. Die middelpunt … Lees verder