Katlehong gespanne na jongste xenofobiese geweld

Die situasie in Katlehong aan die Oosrand is gespanne nadat geweld Dinsdagnag uitgebreek het in die jongste vlaag xenofobiese aanvalle.

Winkels, wat aan buitelandsers behoort, is geplunder en in puin gelê.

Een plunderaar is in die geweld doodgeskiet toe die … Lees verder

Swart toppresteerder het in 2014 Matriek geskryf

Suid-Afrika se drie swartste provinsies – Limpopo, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap – het die swakste gevaar in hul matriekeksamen ten spyte van twintig jaar se swart regering.

‘n Swart toppresteerder se vreemde goeie punte vir 2015 is ook later onder … Lees verder

Teenstrydighede oor 2 swart kleuters se dood

katlehong2Daar is teenstrydighede in die verklaring van die ma van twee swart kleuters wat gisteroggend dood in ‘n veld in Katlehong gevind is, het die polisie in Gauteng gesê.

‘n Inwoner van Katlehong het op die twee meisies, wat een- … Lees verder

Swarte verkrag twee 9-jariges

‘n Swartman van 24 is in hegtenis geneem weens die verkragting van twee meisies van nege jaar oud, het die polisie in Katlehong vanoggend laat weet.

Kaptein Mega Ndobe het gesê die man het na bewering die meisies op straat … Lees verder

Nog diensleweringsgeweld

Ses mense is in Palm Ridge naby Katlehong in hegtenis geneem tydens ‘n protesaksie oor swak dienslewering in dié gebied.

Volgens sersant Obakeng Tsomane van die Suid-Afrikaanse polisiediens het inwoners net ná middernag begin betoog teen die gebrek aan elektrisiteit, … Lees verder