Katalonië wil onafhanklikheid van Spanje verklaar

Katalonië gaan “binne dae onafhanklikheid van Spanje veklaar”, het die leier van die outonome gebied aan die BBC gesê.

Tydens sy eerste onderhoud sedert Sondag se referendum, het Carles Puigdemont verklaar dat sy regering “aan die einde van dié week … Lees verder

Barcelona: Paneelwa maai vakansiegangers af, polisie stuit tweede aanval

Die Islamitiese Staat het verantwoordelikheid aanvaar vir die aanval in Barcelona waartydens 13 mense gedood is en ‘n honderd voetgangers beseer is toe ‘n wit paneelwa in ‘n skare niksvermoedende vakansiegangers ingery het.

Van die 100 of meer wat beseer … Lees verder

NAVO skrik vir Spaanse verkiesingsuitslag

Spanje se eerste minister, Mariano Rajoy, gaan sukkel om aan bewind te bly nadat sy ­konserwatiewe party hul meerderheid in ’n verkiesing verloor het politieke versplintering die kieserlandskap herrangskik het.

Nuwe partye het ‘n einde aan dekades van ’n twee-­party … Lees verder

Katalane steur hulle min aan weermag, Grondwethof

Met twee Grondwethofbeslissings wat dit verbied, het twee miljoen Katalane Sondag in elk geval gaan stem vir onafhanklikheid van Spanje.

Die Spaanse regering het nie aangedui watter regstappe geneem sal word teen Katalaanse leiers nie.

Voorlopige uitslae van die nie-bindende … Lees verder

Oor onafhanklikheid vir Skotland, met toepassing op Suid-Afrika

In die plaaslike koerante is aanvanklik min aandag aan die moontlikheid van Skotse onafhanklikheid geskenk. Nader aan die referendumdatum (18 deser) en veral toe dit blyk dat die meerderheid kiesers ten gunste van outonomie kon stem, het meer berigte verskyn. … Lees verder