Kastrate in die Nuwe Suid-Afrika-koor

deur Leon Lemmer

Kastrate het tot die einde van die 19de eeu dikwels in kore en as soliste opgetree. Hulle het hulle voorpubertydse stemtoon behou en kon note sing wat nie vir vroue moontlik is nie. Danksy oefening kon kastrate … Lees verder

Cosas dreig om verkragters te kastreer

cosasrapeDie Congress of SA Students (Cosas) het Dinsdag gedreig om verkragters te kastreer.

“Ons gaan die reg in eie hande neem,” het Thlologelo Malaji, president van Cosas, gesê.

“Ons gaan die privaatdele van diegene wat ons broers en susters verkrag, … Lees verder