Unilever vir kartel-bedrywighede aangekla

Die Mededingingskommissie wil Unilever beboet met 10 persent van sy jaarlikse omset omdat dit as ‘n kartel-geval uitgewys is.

‘n Kartel is ‘n formele ooreenkoms tussen oligopoliste waarvolgens saamgespan word oor pryse, markaandeel, advertensiekoste, produkontwikkeling, ensovoorts. Ingevolge Suid-Afrikaanse wetgewing is … Lees verder

Barclays ook met miljoene beboet

Vyf van die wêreld se grootste banke is met miljarde dollar beboet omdat hulle saamgesweer het om bankkoste te manupileer.

Barclays is die grootste boete van 2,4 miljard dollar opgelê.

UBS het ingestem on $545 miljoen dollar te betaal. Die … Lees verder