Die rondloper leeu in die Karoo is uiteindelik vasgetrek.
Die driejarige leeumannetjie wat as Sylvester gedoop is, het boere in die omgewing die afgelope drie weke op hol gehad omdat hy selfs ervare spoorsnyers ontduik het.
Hy het blykbaar deur … Lees verder