Elsa Joubert (gebore in 1922) het in haar 95ste jaar die derde deel van haar outobiografie voltooi: Spertyd (Kaapstad: Tafelberg, 2017, 208p, R275; Amazon Kindle $22,91). Die boek het net 200 bladsye teks met min woorde per bladsy. Let op … Lees verder
Etiket: Karoo
Groenlig vir skaliegas-ontginning in die Karoo
Die regering het die groen lig gegee vir die ontwikkeling van skaliegas in die Karoo, het die minister van minerale bronne Mosebenzi Zwane gesê.
Hy het dit tydens ‘n gemeenskapsbetrokkenheidsgeleentheid by skaliegas-ontwikkeling in Richmond, in die Noord-Kaap gesê.
“Op grond … Lees verder
Aanvalle op vragmotors in Karoo ‘n kopseer
Aanvalle op vragmotorbestuurders in die Karoo raak ‘n kopseer sê bestuurders.
As die polisie nie optree teen aanvallers nie, sal bestuurders genoop word om die reg in eie hande te neem, sê hulle.
‘n Vragmotorbestuurder van Kaapstad is verlede week … Lees verder
Karoo-leeu bly spoorsnyers se moses
Die leeumannetjie wat byna twee weke gelede uit die Karoo Nasionale Park buite Beaufort-Wes ontsnap het, bevind hom nou in die Nuweveldberge naby die grens met die Noord-Kaap.
Die kraagmannetjie, ongeveer drie jaar oud, het uit die Karoo Nasionale Park … Lees verder
MeerKAT se antennabasisse voltooi
Die finale betonbasis, nommer 64, vir die MeerKAT-teleskoopantennaplan is by die SKA-terrein buite Carnarvon in die Karoo gelê.
Byna 5.000 kubieke meter beton en meer as 570 ton staal is gebruik om die fondamente te giet, ‘n projek wat nege … Lees verder
Zuma sê skaliegas is geleentheid vir Karoo
Die ontdekking van skaliegas in die Karoo skep moontlikhede vir groei en ekonomiese ontwikkeling in die Noord-Kaap, het President Jacob Zuma Vrydag gesê.
“Ons is baie opgewonde oor die vooruitsig, want die regering beskou hidrouliese breking vir skaliegas as ‘n … Lees verder
VF+ sal stryd teen hidrobreking opneem
Die Vryheidsfront Plus sal drukgroepe in die stryd teen die ontginning van skaliegas deur ‘n proses van hidrobreking ondersteun, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid. Die VF Plus het hom al voorheen … Lees verder
Regering wil skaliegas-ontginning goedkeur
Die regering kan skaliegas-ontginning voor aanstaande jaar se verkiesing goedkeur.
Die minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies sê skaliegas kan ‘n noodsaaklike deel van Suid Afrika se soeke na energie-sekerheid wees.
Op ‘n vraag oor die sterk weerstand teen … Lees verder