Leon Lemmer: Selfmisleiding weens valse bewustheid en slegte geloof

Ek het onlangs in ‘n Bolandse dorp oornag. Dit het die hele nag deurdringend gereën. Kort na dagbreek het die wolke gewyk en het die son helder geskyn. Die voëls het die hele nag deurnatheid en yskoue verduur maar het … Lees verder

Nederlandse toleransie

 

“Een koekje van eigen deeg” seg die Kaaskoppe mos wanneer iemand se vuil streek aan ander na hom terugkom, anders bekend as “boontjie kry sy loontjie”.

En dit is wat verlede week hier gebeur het. Ek verwys nou na … Lees verder

EFF dreig om Tuks onregeerbaar te maak oor Afrikaans

Die EFF dreig om die Universiteit van Pretoria (UP) onregeerbaar te maak as Afrikaans as onderrigtaal nie teen Vrydag afgeskaf word nie.

UP is die volgende teiken wat uitgesonder is vir openlike konflik ná die #FeesMustFall-veldtog.

Die ultimatum aan Tuks … Lees verder

Aandag Afrikaners! Pieter du Toit se werk is in die gedrang!

Pieter du Toit van Beeld waarsku Afrikaners dat hulle deel moet word van die swart debat in ‘n meningstuk op Netwerk24: “Dis nou tyd vir Afrikaners en wittes om te luister”.

Die rede wat hy aanvoer is dat City Press … Lees verder

Die Bolsjewistiese Rewolusie is nou globaal

Ek hoor nou-die-dag hoe een van M-TV se popafgode, Katy Perry, al singend waarsku dat ons reg moet maak vir die perfekte storm net toe donker stormwolke begin saampak oor Noord-Holland. Nogal toevallig was my gedagtes op daardie tyd, maar … Lees verder

SANCO uit Limpopo-dorpie verjaag

Inwoners van die dorpie Bunzhe buite Tohoyandou in Limpopo het huise van SANCO-lede gevandaliseer.

Die huise is met klippe bestook en groot skade is aan die eiendomme aangerig.

Die ontstoke inwonwers het begin amok maak en vyf huise in die … Lees verder

Vaalrivier vrot van die riool wat marxistiese ‘Emfuleni’ daarin stort

Die marxisties getransformeerde stadsraad van “Emfuleni” wat dorpe langs die Vaalrivier insluit, is besig om rou riool in die Vaalrivier te stort. Die E.coli-telling het reeds tot 77 000 eenhede per 100 ml water gestyg.

‘Emfuleni’ sluit die drie dorpe

Lees verder

Vryheid, gelykheid en nasionalisme

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Ek onthou die opskrif in ons geskiedenisboek toe ek op skool was in die ou Suid-Afrika: “Die Franse omwenteling.”

In daardie dae was Afrikaans suiwer en … Lees verder

Nasionaal-sosialisme en die Nelson Mandela Centre of Memory

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Het iemand al oor die ooreenkomste tussen Adolf Hitler en Nelson Mandela geskryf? Beide het tronk toe gegaan. Albei het ‘n outobiografie oor hul “stryd” geskryf. … Lees verder

George Soros se ‘oop samelewing’

George Soros
George Soros

deur Leon Lemmer

Frederik van Zyl Slabbert (1940-2010) was van 1979 tot 1986 die leier van die opposisie, die PFP (Progressiewe Federale Party), in die Parlement. Daarna was hy in ‘n leidende hoedanigheid by IDASA (Institute for a … Lees verder

Die kopdoek as bevrydingsimbool

skoppensboerdeur Skoppensboer

[followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Die gemiddelde ousie het een, Winnie Mandela het een, Mamphela Ramphele het een, Piet Croucamp het een en omtrent die hele Naspers-direksie dra hulle ook. Nee, nie ‘n Louis Vuitton-handsak of Chinese namaaksel … Lees verder