Ons Westerse beskawing is oor die eeue aan talle bedreigings blootgestel. Bedreigings van buite, maar dan veral, die ergste van almal: die bedreigings van binne. En as ons sê bedreigings van binne, dan bedoel ons daarmee die verskynsel dat mense … Lees verder
Etiket: Karel Martel
Karel Combrinck: Rom, rom rom, so kom ons om
Deur die eeue is die Europese beskawing telkens deur toestromings of invalle uit ander wêrelddele bedreig. Tot met die twintigste eeu was hierdie toestromings so te sê deurlopend beperk tot bevolkings met min of meer dieselfde etniese aard en kenmerke. … Lees verder