Vonnisoplegging teen Wouter Basson begin

Die vonnisopleggingprosedures in die tugverhoor van die kardioloog, dokter Wouter Basson word vandag in Pretoria voortgesit.

Basson is in Desember 2013 skuldig bevind aan onprofessionele optrede na ‘n ses jaar lange ondersoek.

Die voorsitter van die etiekkomitee van die Raad … Lees verder

Spookorganisasies eis dat Wouter Basson geskrap word

“Nie-regeringsorganisasies” het gevra dat die Wêreld Mediese Vereniging aanbeveel dat die kardioloog Wouter Basson van Suid-Afrika se mediese register geskrap word, het RSG berig.

Die Vereniging hou sy algemene jaarvergadering in Durban.

Die organisasies, Section 27 en die People Health … Lees verder

Kwak se dieet glo teen Afrikaners gemik

Die Malema van medisyne se nuwe kwakdieet is klaarblyklik ontwerp om Afrikaners te teiken.

Prof. Tim Noakes se dieet-aanbevelings lyk byna asof dit met opset geneties verfyn is, want dis veral gevaarlik vir Afrikaners, onder wie daar ’n hoë voorkoms … Lees verder

Wouter Basson stem nie saam met RGB nie

Die kardioloog en chemiese wapendeskundige, dr Wouter Basson, sê dat hy nie met die bevinding van die Raad op Gesondheidsberoepe, RGB, saamstem nie.

Hy aanvaar die beslissing  dat hy skuldig is aan onprofessionele en onetiese gedrag, maar stem nie daarmee … Lees verder

Wouter Basson skuldig op vier aanklagte

Die Raad op Gesondheidsberoepe het dr Wouter Basson skuldig bevind op vier aanklagte van onprofessionele en onetiese gedrag.

Die kardioloog sal op 21 en 22 Februarie aanstaande jaar hoor wat die toekoms vir hom inhou.

Basson is deur die Raad … Lees verder