Kapings teiken buitelanders in Bloemfontein

Die polisie soek nog na die verdagtes van ‘n skietvoorval in Bloemfontein wat Saterdagaand op die hoek van Curielaan en Vereenigingrylaan plaasgevind het.

Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, sê ‘n Bangladesjiese sakeman en sy vrou het Saterdagaand om 11-uur by die verkeerslig … Lees verder

Mangaung is die hoofstad van seksuele misdrywe

Mangaung is die hoofstad van seksuele misdrywe in Suid-Afrika, het skokkende syfers getoon.

Die misdaadstatestiek van nege groot stede in die land is vervat in die verslag, State of Urban Safety in South Africa, wat aan die begin van … Lees verder

Tweede verkragting by UK skud kampus

Nog ‘n vrou is by die Universiteit van Kaapstad naby die kampus verkrag, vyf weke nadat ‘n verkragting daar aangemeld is.

Die universiteit het in ‘n verklaring aan studente en personeel gesê daar die twee slagoffers is vermoedelik deur dieselfde … Lees verder

SAPD probeer byna 50 moorde per dag vergoeilik

Alhoewel die minister van Polisie, Nathi Nhleko en genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, die jongste misdaadsyfers deur die statistikus-generaal en Statistieke Suid-Afrika laat nagaan het, meen ontleders dat dit nog veel hoër is as wat die regering wil voorhou.

Met … Lees verder

Phiyega onder druk oor verwagte geweldsmisdaad-toename

Die nasionale polisiehoof Generaal Riah Phiyega sal na verwagting Dinsdag misdaadstatistiek vrystel wat ‘n dramatiese toename in gewelddadige misdaad toon.

Volgens City Press is ‘n styging in die koers van moord, verkragting, roof en motorkapings te wagte.

Maar bronne in … Lees verder

Twee polisiebeamptes voor vir motorkaping

Twee Bloemfonteinse polisiebeamptes wat glo ‘n taxi gekaap het, sal Dinsdag na verwagting weer in die plaaslike landdroshof verskyn.

Mojalelfa Bonties van die Parkweg-polisiekantoor en Delikile Nomandla van die Bloemspruit-polisiekantoor, is vroeër op borgtog van R800 elk vrygelaat.

Polisiewoordvoerder, Chaka … Lees verder

Motoriste gewaarsku teen kapingslenter

Motoriste in die Vrystaat word gewaarsku om veilig te bestuur en op die uitkyk te wees vir klippe wat deur booswigte in die pad gepak word in ‘n poging om voertuie te kaap.

Polisiewoordvoerder, Mosili Ntsika, sê voorvalle waarin motoriste … Lees verder

Gewapende swart rowers slaan op Kaapse winkel toe

Gewapende rowers het klante en personeel in ‘n winkel te Rondebosch-Oos, Kaapstand, met vuurwapens aangehou, daarna ‘n inkopieganger se voertuig gekaap en daarmee ontsnap – alles binne ses minute op ‘n besige pad.

Die voorval is die derde binne drie … Lees verder

Gewapende rowers het klante en personeel in ‘n winkel te Rondebosch-Oos, Kaapstand, met vuurwapens aangehou, daarna ‘n inkopieganger se voertuig gekaap en daarmee ontsnap – alles binne ses minute op ‘n besige pad.

Die voorval is die derde binne drie … Lees verder

SAIR: Polisie is ‘n staatsondersteunde ‘misdaadbende’

‘n Verslag wat Woensdag deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) vrygestel sal word, beskryf die Suid-Afrikaanse polisie as ‘n staatsondersteunde misdaadbende.

Getiteld “Broken Blue Line 2”, dui die verslag daarop dat oortredings nie meer net “geïsoleerde voorvalle” is nie, … Lees verder

Gevreesde misdaad neem toe

huisroof“Roof by woonhuise as die misdaad wat die meeste gevrees word in Suid-Afrika het met 3,6% toegeneem volgens die nuutste misdaadstatistiek. Inbrake by woonhuise het met 3,3% (253 633 gevalle) toegeneem en motorkapings met 5,4%. Dit is juis by jou … Lees verder

Kapers gooi ma en kleuter uit kar

hijacking‘n 31-Jarige wit vrou is Vrydagoggend deur drie kapers by n huis in Brakpan-Noord ingewag, waar sy elke oggend n persoon wat saam met haar ry, oplaai

Die vrou het versoek dat haar naam nie gepubliseer moet word nie.

Volgens … Lees verder