Die groep van 36 Nederlandse toeriste wat kort ná hul aankoms by die Johannesburgse lughawe in hul toerbus gekaap en beroof is, het gister na hul land teruggekeer, waarskynlik ontnugter deur die wettelose toestande in Suid-Afrika. Met die internasionale publisiteit … Lees verder
Etiket: kaping
Twee kaperverdagtes vas wat enigste kind voor haar moeder doodskiet
Die Oos-Kaapse polisie het ‘n 16-jarige bruin seun en ‘n 15-jarige bruin meisie in hegtenis geneem in verband met die moord op die 63-jarige Magda van Vuuren in Port Elizabeth.
Die seun het Van Vuuren doodgeskiet tydens ‘n beweerde kaping … Lees verder
Soektog na vermiste vrou afgeskaal
Die soektog na die vermiste Annetjie Myburgh van die Elanzeni-distrik naby Barberton is afgeskaal.
Myburgh is Woensdag as vermis aangegee nadat sy nie by die werk opgedaag het nie.
Daar was in die afgelope sewe weke twee inbrake en vier … Lees verder
Diplomatieke voertuig in Windhoek gekaap
‘n Diplomatieke voertuig is Saterdag in die oggendure in Windhoek gekaap.
Die insittendes is daarna aangerand en van hul besittings beroof.
Die voorval het glo tussen 03:00 en 04:00 in Frankie Fredericksrylaan in Olympia plaasgevind, het die Republikein berig.
Volgens … Lees verder
Twee swartes probeer motor by Glenanda-winkelsentrum kaap
Twee swart mans in ‘n silwer Audi het gister gepoog om ‘n motor by die Glenanda-winkelsentrum in die suide van Johannesburg te kaap. Die bestuurder is met vuurwapens oor die kop geslaan, asook van sy horlosie beroof.
Volgens die Glenvista-GPF … Lees verder
ANC-oudminister gekaap
Netwerk24 het berig dat genl. Siphiwe Nyanda, voormalige minister van kommunikasie, glo Dinsdagaand in Rooihuiskraal, Centurion, gekaap is.
Drie kapers het blykbaar die generaal se blou Porsche Panamera toegeëien en daarmee in Centurion rondgery, volgens die ANC-woordvoerder, Keith Khoza.
Khoza … Lees verder
Man in bors geskiet op N1 by Allandale
‘n Man in sy dertigs is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal nadat hy twee keer in die bors geskiet is op die N-1 hoofweg naby die Allendale-afrit in Midrand.
Die ligte motorvoertuig waarin die slagoffer gereis het, was … Lees verder
Motordiewe pak Vrystaat
Nog drie swart verdagtes is op Thaba Nchu in die Vrystaat aangekeer in verband met die moord op ‘n swarte wat op Oujaarsaand tydens ‘n motorkaping in Phahameng in Bloemfontein doodgeskiet is.
Twee swartes is vroeër op Nuwejaarsdag in besit … Lees verder
Vermeende kaper in Fourways geskiet
Die bestuurder van ‘n voertuig wat na bewering gekaap is in Randburg, is in deur die polisie geskiet.
Die polisie het die bestuurder agternagesit, in Witkoppenweg en skote op die voertuig gevuur.
Die motor het toe in die heining van … Lees verder
Gekaapte vlug land in Geneve, Switserland
‘n Vliegtuig van Ethiopian Airlines is vermoedelik gekaap en gedwing om in Geneve, Switserland te land.
‘n Woordvoerder by die Geneve Internasionale Lughawe het dit bevestig. Die vlug het veilig met al die passasiers en bemanningslede geland.
Die Boeing 767-300 … Lees verder
Pa van seun wat kapers bydam kritiek
Deon Burger van Boksburg veg steeds vir sy lewe in die Union-hospitaal nadat hy gedurende ‘n kaping in die bors geskiet is.
Sy 16-jarige seun het die swarte wat sy pa geskiet het met ’n bofbalkolf bygedam en is self … Lees verder
Ontvoerde vrou uit kattebak gered
‘n Vrou wat Dinsdag tydens ‘n rooftog in Randfontein aan die Wes-Rand ontvoer is, is gered het Johannesburg se metropolisie gesê.
Wayne Minnaar, polisiewoordvoerder, het gesê die vrou is uit ‘n motor se kattebak gered en drie swart mans is … Lees verder
Skietery in die middestad van Johannesburg
Twee mense is Woensdagmiddag beseer toe ‘n groep swartes wat besig was om van veiligheidswagte in die Johannesburgse middestad af weg te vlug, begin skiet het, het die polisie gesê.
“‘n Audi Q7 het ‘n blou BMW M1 gejaag toe … Lees verder
Vrou ry oor aanvaller
‘n Vroulike motoris het na bewering oor ‘n man gery wat haar kant-venster in Benoni gebreek het, en hom in ‘n koma gelaat.
The Star berig dat die voorval om 07:30 Dinsdag in Northmead, Benoni plaasgevind het.
Konst. Timothy Masilela … Lees verder