In Leopold Scholtz se jongste Stasi-propaganda-opstelletjie ter verdediging van die linkse Duitse kanselier Angela Merkel, trek hy weer te velde teen die “populiste”, die bose “nasionaliste” en “ongeskoolde” kiesers wat teen haar en haar party gestem het vir die regse … Lees verder
Etiket: kanker
Beroemde Afrikaanse tenoor oorlede
Die beroemde Afrikaanse operasanger, Johan Botha is by sy huis in Wenen in Oostenryk oorlede.
Die sanger is net meer as ‘n jaar gelede met lewerkanker gediagnoseer.
Botha was kort voor sy dood in Suid-Afrika waar hy ‘n reeks konserte … Lees verder
Uitspraak oor Derby-Lewis vandag verwag
Die Hooggeregshof in Pretoria sal na verwagting vandag bepaal of die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha, ‘n fout gemaak het deur Clive Derby-Lewis se paroolaansoek te weier.
Maandag het Derby-Lewis ‘n aansoek ingedien om Masutha se besluit … Lees verder
Tastic-produkte bevat skadelike kleurstof
Tiger Brands se Tastic Simply Delicious-rys-in-sous-produkte bevat ‘n verbode chemiese kleurstof wat DNS-skade en kanker kan veroorsaak.
Die maatskappy het die produkte inderhaas van winkelrakke verwyder nadat dit positief getoets is vir die karsinogeniese chemiese kleurstof Sudan Red.
Meer as … Lees verder
Zim moet soveel kinders as moontlik maak sê regeringslid
Die Registrateur-generaal, Tobaiwa Mudede het Zimbabwiërs aangeraai om voorbehoedmiddels te staak. Hy het gesê voorbehoedmiddels is ‘n slenter deur magtige Westerse lande om bevolkingsgroei te vertraag in Afrika en sodoende die kontinent te verswak.
Mudede het gesê voorbehoedmiddels lei tot … Lees verder
Oproep om gratis kankermedisyne
Pasiënte in die privaatsektor word toegang geweier tot gratis medisyne van die staat se skenkerprogramme wanneer hulle mediese fondse ophou betaal.
Dit is volgens die voorsitter en Werksmans prokureur Neil Kirby. By die internasionale beraad oor Kanker in Kaapstad het … Lees verder