Trump oordonder Kanadese premier

Die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, het president Donald Trump ontmoet by die Withuis vir sy eerste besoek aan die Amerikaanse president.

Handel en immigrasie was boaan die agenda vir die twee leiers aangesien Kanada se uitvoere na die VSA … Lees verder

Merkel, Trudeau meng in met Amerikaanse immigrasiebeleid

Duitse kanselier Angela Merkel het uitgevaar teen President Donald Trump oor sy reisverbod op Moslems uit terrorisme brandpunte.

Merkel se woordvoerder Steffen Seibert het gister gesê Merkel het Trump tydens ‘n telefoniese gesprek vertel dat die Geneefse konvensie vereis dat … Lees verder

Kanada wag nog steeds op Amerikaners wat vlug van Trump

Dosyne selfversekerde en luidrugtige Amerikaanse glanspersoonlikhede en politieke figure het belowe om na Kanada te vlug na ‘n Trump oorwinning.

Hul volgelinge het soortgelyke dreigemente op Twitter gemaak in ‘n vlaag van van gedeelde verontwaardiging.

Ongelukkig het nie baie van … Lees verder

Man met outisme het Nieu-Seelandse skudding voorpel

Drie weke gelede het ‘n man wat aan outisme ly, Frankie MacDonald in ‘n video gewaarsku van ‘n moontlike aardbewing “wat enige tyd binnekort Nieu-Seeland sal tref”.

Frankie, ‘n Kanadees, het heeltemal korrek voorspel dat die aardbewing “7.0 of groter … Lees verder

Die laaste dae van ‘n wit boeregesin in Zim

Die McKinnons het vir sestien jaar lank die ergste van Zimbabwe se grondbesettings verduur. Op hul plaas naby Harare, moes hulle ontvoering, marteling, tronkstraf, uitsettingspogings en valse kriminele aanklagte trotseer.

Dit het alles tot ‘n einde gekom toe swartes hul … Lees verder

Kanadese polisie fnuik ISIS-terreuraanval

Die Kanadese polisie het ’n vermeende simpatiseerder van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) doodgeskiet, wat op die punt was om ’n ploftoestel láát Woensdag in Ontario te laat ontplof.

Die polisie het bevestig dat ’n “potensiële terreurbedreiging die hoof gebied is” … Lees verder

Kinderpornograaf se saak uitgestel

‘n Drie-en-veertig-jarige man wat teregstaan op 935 aanklagte – wat verkragting van minderjariges, kinderpornografie en seksuele aanranding insluit – se saak is in die Bloemfonteinse Hooggeregshof uitgestel.

Die Vrystaatse woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Phaladi Shuping, sê die saak is … Lees verder

Kanadese brand laat olieprys styg

Die verwoestende brand in die Kanadese oliestad Fort McMurray is tien keer groter as wat voorheen berig is.

Inwoners moes hul wonings ontruim wat daartoe gelei het dat al 88 000 inwoners ‘n ander heenkome moes soek.

Die brand, wat … Lees verder

Dan Roodt: Hokaai, mense! Moenie emigreer nie

Nou die dag gesels ek met ‘n studente van Tukkies. Feitlik al die “kinders” – sy praat nog steeds soos op skool, van “kinders” – in haar klas wil ná hul studies uit Suid-Afrika vort. Hulle sien vir hul geen … Lees verder

Sleutelfiguur in Kanadese politiek en gesin uitgewis

Die Franse deel van Kanada, Quebec is in skok na die skielike dood van voormalige Kanadese kabinetsminister, Jean Lapierre, sy vrou en drie van sy broers en susters.

Die hele familie is in ‘n vliegtuigongeluk uitgewis.

Die gesin was onderweg … Lees verder

Trudeau se oorwinning slegte nuus vir Amerikaanse Neo-Konserwatiewes

Kanadese het ‘n einde aan die nege jaar lange bewind van eerste minister Stephen Harper se Konserwatiewe Party gemaak deur ‘n Liberale regering te verkies onder leiding van Justin Trudeau.

Justin is die seun van ’n charismatiese voormalige eerste minister … Lees verder

Dan Roodt: Hoe Afrikaans die Afrikaner kan red


Deesdae is dit ‘n geval van: “Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?” Danksy Afrikanerleiers se onbekookte oorgawe aan die ANC, word ons stelselmatig uit die ekonomie, die akademie, sport, die … Lees verder

Gay vlugteling laat vaar hofgeding in Namibië

Die Ugandese man wat vlugtelingstatus­ in Namibië gesoek het omdat hy homoseksueel­ is en mense van dié ‘minderheidsgroep’ in Uganda vervolg word, het nou in Kanada aansoek om asiel gedoen.

Kris Kelly (21) het verlede jaar daarin geslaag om ’n … Lees verder

Airbus-vlug loop van aanloopbaan

‘n Vliegtuig van Air Canada het tydens landing in die oostelike stad, Halifax van die aanloopbaan afgeloop en meer as 20 mense is lig beseer.

Die meeste beseerdes is na behandeling ontslaan. Die Airbus A320 van Toronto het 133 passasiers … Lees verder