Nuwe SAUK-kanaal nog ‘n nasiebouslenter

President Jacob Zuma het Donderdag die SAUK aangemoedig om Afrika se suksesvarhale wat die vasteland se vordering weerspieël, te vertel.

Die 24-uur nuuskanaal moet nie net fokus op misdaad en korrupsie nie, maar die land se goeie eienskappe weergeeLees verder