Kan Suid-Afrika ‘n ANC-regering nog bekostig?

ImagePolitici beweer dikwels dat geregtigheid slegs deur wetgewing verseker kan word. Daardie paternalistiese houding help hulle om die steun van die proletariaat te verseker. 'n Paternalistiese regering wil alles met wetgewing bestuur om hul idee van die utopie te verwesenlik. … Lees verder