‘n Administrasiegebou is aan die brand gesteek ná verskeie voorvalle van diefstal op die VUT-kampus in Vanderbijlpark vroeër hierdie week.
By Rhodes Universiteit in Grahamstad is grootskaalse brandstigting glo ter elfder ure afgeweer.
Studente van die Vaal Universiteit van Tegnologie … Lees verder