Amerikaanse kameraman in Liberië het ook Ebola

‘n Amerikaanse vryskutkameraman wat namens NBC-nuus die Ebola-uitbraak in Liberië dek, het positief vir die virus getoets en sal terug na die Verenigde State gevlieg word vir behandeling.Die hoof van NBC-nuus, Deborah Turness, het gister gesê dat die res van … Lees verder

Cliff Saunders se seun in fratsongeluk oorlede

Die seun van ‘n voormalige SAUK-veteraan Cliff Saunders is in ‘n fratsongeluk in Soweto oorlede.

Die gesoute kameraman, Dudley Saunders is deur ‘n trein getref. Hy was 45 jaar oud.

Hy is deur die trein getref terwyl hy in Soweto, … Lees verder