Buitelandse besit van myne gekritiseer

Julius Malema se Ekonomiese Vryheidsvegters het ‘n sterk bondgenoot gekry in hul oproep dat die regering sogenaamde oordragpryse in die mynbedryf ondersoek.

Malema het hande geklap tydens ‘n vergadering van die parlement se portefeuljekomitee oor minerale hulpbronne Woensdag, toe die … Lees verder

Arbeidshof sê vandag of goudstaking voortgaan

labourcourtDie Arbeidshof sal vandag beslis of ‘n staking in die goudmynbedryf kan voortgaan, terwyl samesprekings in die platinumsektor weer môre hervat word.

Die hof in Johannesburg moet uitspraak lewer of die vakbond, Amcu se beplande staking by goudmyne in die … Lees verder

Goudstaking skop af

goldfieldsWerksaamhede word vanoggend ingekort by die Goldfields South Deepmyn op Westonaria suidwes van Johannesburg. Sowat 80 000 werkers wat tot die NUM behoort het die Kamer van Mynwese se verhoogde salarisaanbod van 6,5 persent verwerp en begin staak. Slegs kontrakwerkers … Lees verder

Vakbonde weier om salariseise aan te pas

goudDie Kamer van Mynwese sê dit is die eerste keer dat daar ‘n situasie bestaan waar vakbonde nie bereid is om hulle eise vir ‘n salarisverhoging te wysig nie.

Geen ooreenkoms oor werkgewers in die goudmynbedryf se finale aanbod kon … Lees verder

Afleggings, stakings by myne

amplatsMynwerkers by Amplats in Rustenburg in Noordwes gaan die maatskappy se aflegging van seweduisend werkers teenstaan.

Werkers se toekoms is steeds onseker omdat werkers nog moet besluit of hulle skeidingspakkette gaan aanvaar of verplaas wil word.

‘n Massavergadering is gister … Lees verder

Onderhandelinge tussen goudprodusente, vakbonde hervat

goldSalarisonderhandelings tussen vakbonde en goudprodusente hervat vandag voor die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie.

Vier vakbonde wat mynwerkers verteenwoordig het ‘n geskil verklaar nadat samesprekings met die Kamer van Mynwese verlede maand misluk het.

Die saak is toe na … Lees verder

Vakbonde druk myne

mynarbeidDie Kamer van Mynwese het ‘n dispuut met die vakbond Amcu verklaar oor salarisonderhandelinge in die goudsektor.

Dit sal waarskynlik beteken dat die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie by salarisonderhandelinge vir die hele sektor betrokke moet wees.

Die Kamer … Lees verder

NUM, Solidariteit waarsku dat goudstaking dreig

‘n Verlammende staking dreig in die goudmynbedryf nadat salarissamesprekings tussen die vakbonde Solidariteit, die NUM en UASA in Johannesburg misluk het.

Goudprodusente het ‘n salarisverhoging van vyf persent aangebied, na ‘n aanvanklike aanbod van vier persent. Dit het daartoe gelei … Lees verder

SEB-borrel gaan eersdaags bars

Die skuld wat aangegaan is om Swart Ekonomiese Bemagtiging se mikpunte te bereik, is besig om in die huidige ekonomiese klimaat onhoudbaar te raak. Die sektor wat veral geraak word, is mynbou, maar die hele ekonomie voel tans die groeiende … Lees verder