Kallie Kriel verloor debat teen Pieter du Toit en Johan Pienaar op RSG

Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van Afriforum, het verlede week ‘n debat met die Naspers-propagandis Pieter du Toit en die linkse fanatikus Johan Pienaar op RSG gevoer. Alhoewel Kallie die debat verloor het, het hy soos gewoonlik ‘n paar houe … Lees verder

Dan Roodt: Leopold Scholtz die antifa ontdek ‘regse gevaar’ in Frankryk

Leopold Scholtz is, soos Kallie Kriel van Soliforum en ‘n paar ander, bekend as ‘n “anti-rassistiese” stryder. Die hele Westerse kultuur is deurdrenk van rassisme en “die patriargie”, dus besoedel hulle hul nie graag daarmee nie. Dit lei dan logies … Lees verder

Dan Roodt: Volksmoord en terrorisme moet in SA beveg word

Die politiek in Suid-Afrika is nie baie gesofistikeerd nie. Sedert 1994 word daar baie hard gewerk om van ons “net nog ‘n Afrikaland” te maak, terwyl die politiek in slagspreuke rondom “apartheid” en “rassisme” verval het. Die linkse beweging in … Lees verder

Dan Roodt: Vir Soliforum is Afrikaners die vyand – nes FW se NP

In die politiek en die geskiedenis is dit soms nodig om terug te tree en die groter prentjie raak te sien. Elke dag verloor Afrikaners in dié land veld: treetjie vir treetjie retireer ons en verloor universiteite, skole, werksgeleenthede, plaasgrond, … Lees verder

Afriforum kla Solidariteit van rassisme aan!

Nou die dag is Skoppensboer uitgenooi na Afriforum se multimiljoenrandhoofkantoor in Centurion. Buite lyk dit soos ‘n motoruitvoerterminaal in Europa, soveel splinternuwe luukse Duitse motors is daar wat in die Hoëveldse somerson staan en skitter.

Binnekant is dit net marmer … Lees verder

Enkele vrae aan Afriforum en Kallie Kriel

Niks kon my meer verstom as toe ek op 13 November die mediaverklaring van Afriforum met die titel, “Dan Roodt se uitsprake stel Afrikaners in ‘n slegte lig” lees nie. My eerste reaksie op Twitter was:

Lees verder

Roodt daag Afriforum uit om hom Gelykheidshof toe te sleep

PRAAG is onthuts deur die steun van Afriforum aan ‘n kwaadwillige veldtog wat tans op sosiale en ander media teen dr. Dan Roodt van PRAAG gevoer word. Dié veldtog het begin toe PRAAG vir Steve Hofmeyr bygestaan het om die … Lees verder

Afriforum tot Wouter Basson se redding

kallie
Kallie Kriel

Die burgerregtegroep Afriforum wil appelleer teen die besluit van die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika om nie ‘n klagte oor onetiese gedrag te ondersoek nie.

‘n Klagte is by die Raad ingedien teen die LUR vir Gesondheid in … Lees verder

Malema: dis nie ons geveg nie

Die ongelooflikste ding is besig om in Suid-Afrika te gebeur: op die vooraand van die Sokkerwêreldbeker is die land besig om te polariseer soos ons nog nie vantevore – nie eens tydens die gewraakte apartheidtyd – gesien het nie. Vandeesweek … Lees verder

Politieke gesprek met Carel Boshoff IV, Dan Roodt, Kallie Kriel en Danie Goosen

Alle PRAAG-lesers word uitgenooi na die tweede politieke oopgesprek rakende die huidige situasie en die pad vorentoe vir die Afrikaner in Suid-Afrika – ‘n nugtere blik, sonder politieke retoriek. Die sprekers is Carel IV Boshoff van Orania, Dan Roodt van … Lees verder