Liberale Kaliforniese wetgewers wil MIV-verspreiding dekriminaliseer

Die Demokratiese senator vanaf San Francisco, Scott Wiener, werk hard daaraan om die oordrag van die MIV-virus van een mens na ‘n ander ‘n geringe oortreding te maak. Diegene wat willens en wetens MIV versprei, mag in die toekoms min … Lees verder

Swart Islamitiese terroris vermoor drie in anti-wit skietery

‘n Swart Amerikaanse wou na die moord op ‘n veiligheidswag, soveel wit mense doodmaak as wat hy Dinsdag kon. Altesaam, het die gewapende man vier mense in die Fresno, Kalifornië geskiet.

Die swart verdagte het drie wit mans op die … Lees verder

Slag van Berkeley: Patriotte en Antifa bots in Weimar-styl

Amerika lyk toenemend soos 1920 in Duitsland, tydens die sogenaamde Weimar Republiek, nadat fisiese gevegte uitgebreek het tussen linkses en vroeëre Trump-ondersteuners.

Op 15 April, is die “Patriots Day free-speech rally and picnic” georganiseer deur konserwatiewes in Berkeley, Kalifornië, maar … Lees verder

Noodtoestand in Kalifornië na brande

Talle wonings is in ligte laaie gelaat in die wegholbrande in Seigler Springs, Kalifornië, het AFP berig.

Die goewerneur van Kalifornië het Sondag ’n noodtoestand afgekondig nadat brande in die noordelike dele van die droogtegeteisterde Amerikaanse staat versprei het.

Duisende … Lees verder

Vliegongeluk by Meksikaanse grens eis vier

Vier mense is in ‘n vliegtuigongeluk Sondag dood toe twee klein vliegtuie in suidelike Kalifornië in Amerika naby die Meksikaanse grens gebots het.

Een van die vliegtuie is ‘n twee-motorige Sabreliner en die ander een ‘n enkel-motorige Cessna 172, het … Lees verder