Mugabe noem Zimbabwiese emigrante ‘kriminele’

Die Zimbabwiese regering het president Robert Mugabe verdedig nadat die veteraan-leier opmerkings oor die land se “kriminele Kalangastam” (Ndebele) gemaak het.

Mugabe het opslae gemaak toe hy verlede week gesê het die meeste Zimbabwiese emigrante na Suid-Afrika is “Kalangas van … Lees verder