ISIS aanvaar aanspreeklikheid vir Kaïro-bom

Die Islamitiese Staat-groep (ISIS) se filiaal in Egipte het binne ure aanspreeklikheid vir ‘n bomaanval aanvaar en gesê dit is uit weerwraak vir die teregstelling van ses veroordeelde militante in Mei gedoen.

‘n Muur voor ‘n regeringsgebou is Donderdag afgeruk … Lees verder

VSA en VK destabiliseer die hele wêreld

protest9Regeringsgeboue word verwoes, geplunder. Dit gebeur in Kaïro, Kiev, Bangkok, en nou in Gauteng, Suid-Afrika. Die regerings staan magteloos op die kantlyn en toekyk.

In Suid-Afrika waar die polisie wel ingryp om gewelddadige oproermakers te stuit, word hulle van “brutaliteit” … Lees verder

Egipte spoor gesteelde antieke artefakte in Jerusalem op

egyptartefactsEgipte het Sondag gesê dat 90 antieke artefakte is in Jerusalem opgespoor by ‘n veiling, en het gevra dat Israel ander oudhede terugvind en aan Kaïro terugbesorg.

Die Ministerie van oudhede het gesê hulle het die Israeliese owerhede versoek om … Lees verder

Egiptiese Islamiste val kerke aan

deur Hamza Hendawi

Nadat Islamiste ‘n Fransiskaanse skool aan die brand gesteek het, is drie nonne soos “krygsgevangenes” op straat geparadeer alvorens ‘n Moslemvrou haar oor hulle ontferm het. Twee ander vroue wat ook by die skool werksaam was, is … Lees verder

Egipte: Sky-kameraman doodgeskiet in uitgebreide geweld

egiptegeweldOproer en gewelddadige skermutselinge is oornag en Donderdagoggend regoor Egipte aangemeld nadat ‘n noodtoestand in die land afgekondig is.

Ondersteuners van die afgesette pres. Mohamed Morsi het met woede gereageer nadat die weermag vroeër op ‘n groep Morsi-ondersteuners toegeslaan het.… Lees verder