Petrolbom vernietig Mogale se asblikke

mintailsMeer as 2.000 van die Mogale City Plaaslike Munisipaliteit se nuwe asblikke ter waarde van R850.000 is vernietig in ‘n petrolbomaanval.

Betogende Kagiso-inwoners het die petrolbom na ‘n stoor van die munisipaliteit gegooi.

Dit volg na weke van protesaksies na … Lees verder

Voorsitter van gemeenskapspolisieforum vermoor

moordDie voorsitter van Azaadville se gemeenskapspolisieforum, wes van Johannesburg, is doodgeskiet, het die polisie van Kagiso gesê.

“Gister (Woensdag) is die voorsitter van die Azaadville-gemeenskapspolisieforum teen omtrent 1 namiddag tydens ‘n sakeroof by sy winkel in Chamdor naas Kagiso beroof … Lees verder