Skoppensboer: Vicki Momberg, martelares vir spraakvryheid

Skoppensboer volg nie eintlik die hoofstroommedia nie, dus steur hy hom nie veel aan die gereelde gesnak na asem as daar oneerbiedig na ‘n nie-blanke verwys word nie. As jy Beeld of News24 met Adderjan Basson aan die stuur sou … Lees verder

Marius Coertze: Vicki Momberg en vonnisse vir witmense

Vicky Momberg se vonnis is buitensporig. So buitensporig, dat dit aan die belaglike grens.

Momberg is die wit vrou wat beroof is en wat met die onwillige en trae swart polisiebeamptes op die misdaadtoneel gestry het. In haar frustrasie en … Lees verder

Matthew Theunissen teken amptelik verskoning aan vir gebruik van ‘K-woord’

Matthew Theunissen, die nagraadse student wat uit protes teen rassekwotas in sport op Facebook gesê het, “die land word deur ‘n spul kaffers regeer”, het nou via sy vader se prokureur amptelik verskoning aangeteken. Sy skrywe, wat aan “sy edele … Lees verder

Swarte se verweer is dat vermoorde ‘kaffer’ in Afrikaans sê

Anne-Marie van Zyl, 32, van Kempton Park se vermeende swart moordenaar het haar doodgesteek omdat sy glo Afrikaans gepraat het met hom.

Sy is voor haar twee dogtertjies met ’n mes doodgesteek. Die swarte beweer ook sy het hom ‘n … Lees verder

Swartes baklei oor wie mekaar ‘kaffer’ genoem het

‘n Amerikaanse en ‘n plaaslike swarte baklei in die hof oor wie mekaar geslaan en ‘kaffer’ genoem het. Die plaaslike komediant TolA$$Mo is in ‘n hofgeding gewikkel met ‘n Amerikaanse swarte genaamd James Albert French en moes in Julie in … Lees verder

Skeltaal vir wittes

Ek was al self in die moeilikheid nadat ek Herman Charles Bosman se werke aan studente voorgelees het wat deurspek was van die k-woord.

Die skelwoord vir witmense deur Sothosprekers is ‘lekgowa’, meervoud ‘makgowa’. Die spreker sal hom- of haarself … Lees verder

Cosatu betoog oor ‘Mandela-kaffer’-CD

Betogende Cosatu-lede het gister deur ‘n staalheining gebars en het die hoofingang van die Sun City-dobbeloord versper om ‘n memorandum te gaan oorhandig.

Omtrent 1000 betogers het Saterdag die strate ingevaar om te eis dat Sun International sy kontrak met … Lees verder

Man vas oor hy Mandela beledig

‘n Man het in die hof verskyn na hy skynbaar vir Nelson Mandela tydens ‘n potjiekoskompetisie by Sun City beledig het.

Benjamin Burger, 46, aandeelhouer van die sekuriteitsmaatskappy wat gasheer gespeel het, het na bewering ‘n vermengde weergawe van Nkosi … Lees verder