Gustav Venter: Woernael 4 — Fees en mark

Deesdae het omtrent elke dorp ʼn fees, en elke dorp behoort ʼn fees te hê, so dit is goed. Daar is ʼn Kaboemfees en ʼn Suidoosterfees en ʼn Walvisfees en ʼn Kierieklapperfees en kort daarna ʼn Kaboemfees. Daar is feeste … Lees verder

Steve Hofmeyr sing ‘Die Stem’ by stampvol Kaboem-fees op Nylstroom

Steve Hofmeyr het ‘n verdere uitdaging aan die linkse hoofstroommedia gerig deur Saterdagaand net ná nege-uur “Die Stem” aan die einde van sy vertoning by die Kaboem-fees net buite Nylstroom te sing. Die skare van sowat 7 000 mense (sommige … Lees verder

Steve Hofmeyr: Antwoord aan Max du Preez oor ‘Die Stem’

Die nuwe Suid-Afrika sal vir altyd aan die oue gemeet word, met of sonder “Die Stem”, Max du Preez. Jy weet, ná so 270 konserte vandat ek by Innibos verban is vir die sing van “Die Stem”, het ek die … Lees verder

Kaboemfees kom!

Die Aardklopfees sal afgelas word, het die bestuur Woensdagaand aangekondig. Vir talle is dit nie slegte nuus nie, want die fees was in elk geval besig om te ontaard in ‘n linkse nes.

Maar maak plek vir die Kaboemfees!

Die … Lees verder