Veertien dood na skietery by Sjiïtiese moskee in Kaboel

’n Gewapende man het gister 14 mense by ’n heiligdom in Kaboel, Afganistan doodgeskiet.

Volgens ’n ooggetuie was die aanvaller in ’n polisie-uniform geklee.

Die aanvaller is op die toneel doodgeskiet het Reuters berig.

’n Woedende skare het die oorskot … Lees verder

Gedenkdiens vir vermoorde Groenewalds

‘n Gedenkdiens sal Vrydag by die Moreletapark NG-kerk in Pretoria gehou word vir die vermoorde Werner Groenewald en sy twee kinders

Hul oorskot het Woensdag in Suid-Afrika aangekom.

Teresa Conradie, ʼn familiewoordvoerder, het Donderdag gesê hulle oorskot het uit Kaboel … Lees verder

Groenewalds in Kaboel vermoor voor NAVO-skenkerskonferensie

Die moord op die Suid-Afrikaners in Kaboel, Afghanistan, kom enkele dae voor ‘n NAVO-skenkersbyeenkoms in London.

Die nuwe president van die land, Asjraf Ghani, is pas aangewys in die plek van president Karzai en sal vandag na Brussel en Londen … Lees verder