Zuma storm Londense bankiers met sy horings laag

President Jacob Zuma het laat gisteraand ‘n kabinetskommeling aangekondig in weerwil van dreigemente van sy teenstanders om dit nie te waag nie.

Zuma se teenstanders is kennelik bereid om die land se ekonomie en die waarde van die rand op … Lees verder

Zuma roep Gordhan terug en rand val

Die minister van Finansies, Pravin Gordhan is deur president Jacob Zuma teruggeroep. Hy het opdrag gekry om onmiddellik sy oorsese beleggingsreis kort te knip.

Zuma se skielike opdrag dat Gordhan moet terugkeer van sy oorsese sakebesoek aan beleggers het daartoe … Lees verder

Onbekwame swart minister behou pos in geskommelde Franse kabinet

‘n Onbekwame swart minister van justisie, Christiane Taubira, het haar pos in die geskommelde Franse kabinet onder die nuwe eerste minister, Manuel Valls, behou. Die kabinetskommeling ná die uiters swak vertoning deur die regerende Sosialistiese Party tydens die pas afgelope … Lees verder