Vrystaatse ANC-kabinet bly onveranderd

Die Vrystaatse premier Ace Magashule (foto) het nie soos verwag enige van sy LUR’e afgedank nie.

Magashule het eerder een nuweling, Limakatso Mahasa verwelkom laat Maandag tydens ‘n kabinetskommeling-aangekondiging.

Nuweling Mahasa is die LUR vir Welsynsontwikkeling.

Ander skuiwe sluit in … Lees verder

Laaste leier van NP bedank uit parlement

Die laaste leier van die Nasionale Party en voormalige minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk het bedank uit die Parlement.

“Kortbroek” soos hy bekendstaan, het ‘n dag nadat President Jacob Zuma hom uit sy nuwe Kabinet gelaat het, bedank.

Van … Lees verder

Kabinet maan betogers, stakers tot kalmte

goudmynDie Kabinet het ‘n beroep op betogers sowel as stakers gedoen om hulself te weerhou van geweld. Die vakbond Amcu sê dat van sy lede by Sibanye se Beatrixgoudmyn in die Vrystaat aangeval is.

Dit het vrese opnuut laat ontstaan Lees verder

Kabinet wens Zim geluk met suksesvolle verkiesings

Die Kabinet het ‘n verklaring uitgereik waarin hulle “die mense van Zimbabwe en politieke partye gelukwens met die suksesvolle, gladde parlementêre en plaaslike verkiesings”.

Pres. Jacob Zuma se rol as die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se fasiliteerder geprys en gesê die … Lees verder