Geseënde Kersfees aan al ons lesers!

Hoewel ons vandag ‘n vergete kortverhaal deur Jan Rabie, Swart Kersfees publiseer, wens ons dit beslis nie aan ons lesers toe nie! Mag môre se feesdag, wat saamval met die geboorte van Christus, maar ook die Europese heidense feeste wat … Lees verder