Die volgende boek is onlangs gepubliseer, Vuur in sy vingers: Die verreikende invloed van NP van Wyk Louw (Hermanus: Hemel & See Boeke, 2020, 288p, R250), met Ampie Muller en Beverley Roos-Muller as bydraende redakteurs. Beverley was 22 jaar lank … Lees verder
Etiket: Kaaps
Leon Lemmer: Michael le Cordeur se ‘Halala Suid-Afrika’
Daniel Hugo se verdienstelike boek, Halala Afrikaans (Pretoria: Protea Boekhuis, 2009, 175p), het onlangs ‘n stiefbroer bygekry: Michael le Cordeur se Halala Suid-Afrika: 25 jaar se groeipyne van ‘n jong demokrasie (Naledi, 2019, 441p, R247). Die onderwerp is breër en … Lees verder
Johannes Comestor: Twee Afrikaansinstansies ondermyn Afrikaans
Conrad Steenkamp, die voltydse besturende direkteur van die Afrikaanse Taalraad (ATR), het my destyds op LitNet (1.11.2016) uitgedaag om my “uiteenlopende opinies en opvattings” oor die ATR op skrif te stel. Ek het moeite gedoen en met ‘n teks van … Lees verder
Brief: Die rubicon wat Afrikaans moet oorsteek
Ek het my al voorheen op Praag se welwillendheid beroep wanneer ek weens sensuur nie toegelaat word om my mening op LitNet te lug nie. Ek hoop ek kan dit hierdie keer weer doen. Op LitNet geniet politieke korrektheid voorkeur … Lees verder
Brief: Danny Titus moet kortgevat word
Danny Titus, die ATKV se uitvoerende direkteur: kultuur, diskrediteer in sy amptelike hoedanigheid reeds jare lank blankes, veral Afrikaners, en Standaardafrikaans. In sy jongste skrywe loof hy onlangse byeenkomste waar die rol van bruin mense in Afrikaans erg oordryf word … Lees verder
Leon Lemmer: Kruipsug by die hoëpriesters van Afrikaans
CJ Langenhoven (1873-1932) het ‘n deurslaggewende rol in die 1925-erkenning van Afrikaans as amptelike taal gespeel. Deesdae sou hy as ‘n taalbul bekend gestaan het. Oor Afrikaans het Langenhoven geskryf: “Hij is die enigste witmanstaal wat nie onmiddellik oor die … Lees verder
Leon Lemmer: ‘n Adam Small-huldigingsbundel wat drup van die gif
In verligte geledere word die nuwe Suid-Afrika as voortreflik beskou. Dit bied glo geleenthede wat voorheen nie bestaan het nie. Dit is deesdae bv moontlik om iemand groter as lewensgroot voor te stel; natuurlik mits hy/sy tot die nie-wit deel … Lees verder
Leon Lemmer: Die polities byderwetse bevordering van die mengeltaal Kaaps
LitNet is redaksioneel en administratief in Stellenbosch gesetel. Soos deesdae aan die Universiteit Stellenbosch (US) is niemand en niks vir LitNet te links nie. Sodra iemand of ‘n teks nie links genoeg is nie, ontstaan daar bedenkinge in LitNet-geledere. Sensuur … Lees verder
Leon Lemmer: Die oorsprong van Afrikaans: Kaaps of Nederlands?
Teen die einde van verlede jaar is die volgende boek gepubliseer: Kaaps in fokus (Stellenbosch: Sun Media, 2016, 145p, R225) met Frank Hendricks en Charlyn Dyers as redakteurs. Die nege hoofstukke is bygewerkte teks van voordragte wat in 2012 tydens … Lees verder
Brief: Waarom die Afrikaanse Taalraad nie ‘n Afrikaanse taalraad is nie
Op 5 Mei is Bettina Wyngaard se artikel, “Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid,” op LitNet gepubliseer. Volgens haar is daar eintlik nie (werklike) verset teen die verengelsing van die Universiteit Stellenbosch (US) afkomstig van die … Lees verder
Leon Lemmer: Adam Small en Michael le Cordeur: Twee anti-Afrikaanse Afrikaanses
Op 11 deser het die Universiteit Stellenbosch (US) ‘n eredoktorsgraad aan Adam Small, “die akademikus, digter en dramaturg”, toegeken. Dit het aan Michael le Cordeur die geleentheid gebied om om etniese en politieke redes ‘n artikel tot lof van Small … Lees verder
Leon Lemmer: Anne-Marie Beukes: ‘n Vriendelike gesig vir Afrikaans?
“Is dit nodig dat ons Engelse woorde in gedigte indra as ons sulke lekker woorde soos beduimeld, smeuïg, adret en liemaak kan gebruik?” Joan Hambridge het hierdie vraag gevra toe sy Ilse Salzwedel se Onvertelde Stories van Afrikaans (Pretoria: LAPA … Lees verder
Leon Lemmer: Naspers: Perspektief op 100 jaar (Deel 2)
My bespreking van die boek, ‘n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en Oorgange (2015), met Lizette Rabe as die samesteller, word hier voortgesit.
Khulu Sibiya
Khulu Sibiya, ‘n oudredakteur van City Press, beweer dat sedert die Naspers-oorname in 1984 “the political … Lees verder
Transformasie sal Afrikaans red sê prof
Afrikaans word uitgesluit uit die samelewing, sê Andries Visagie, dosent aan die Universiteit van Pretoria, maar transformasie sal die taal red.
Prof. Visagie het sy pleidooi nietemin in Engels geskryf.
Volgens die 2011-sensus het die aantal moedertaalsprekers van Afrikaans met … Lees verder