Dan Roodt: Skep ‘n nuwe Afrikaanse groeipunt aan die kus

Die probleem waarmee ons sit, is al oor en oor ontleed. Wat is die oplossing? “Wat is julle plan?” het die Nederlanders, Vlaminge en Duitsers vir my onlangs in Europa gevra. Daar is mos die grappie van ‘n Boer maak … Lees verder

Leon Lemmer: Suriname, met toepassings op Nederland en Suid-Afrika

Dit is algemeen bekend dat die Kaap aanvanklik ‘n besitting van die Vereenigde Oostindische Compagnie (VOC) en later ‘n Hollandse kolonie was, voordat die Britte in 1806 daarop beslag gelê het. Diegene wat die geskiedenis van die VOC-era ken, weet … Lees verder

Welkome reën sak oral in SA uit

Uitgebreide reën oor groot dele van die land oor die afgelope 24 uur sal vandag voortduur. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat swaar reën oorstromings in verskeie gebiede kan meebring.

Swaar reën word vir die suidelike dele van Gauteng, die noordweste … Lees verder

Krotoa, die feminis

Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sal vandag ‘n monument by die Kasteel in Kaapstad onthul wat die lewe van die Khoi-vrou Krotoa uitbeeld.

Die minister het in ‘n verklaring in geradbraakte Engels gesê Krotoa “het ‘n ingesteldheid vir tale … Lees verder

Leon Lemmer: Twee politieke waterskeidings: 1795 en 1994

Die historikus Dan Sleigh (gebore in 1938) skryf soos geen ander outeur nie en dikwels beter as baie van hulle. Sy skryfwerk is ‘n toonbeeld van die seggingskrag van Afrikaans. Om sy werk te vertaal sou nie maklik wees nie. … Lees verder

Kaapstad maak reg vir stormweer

stormsDie stad Kaapstad se rampbestuursentrum staal hom vir moontlike fratsvloede oor die volgende paar dae.

Wilfred Solomons-Johannes, woordvoerder, het gesê die sentrum is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas.

Hy het gesê die weerdiens het gewaarsku van reënval van tot 50mm … Lees verder

Marthinus van Bart stel Engelse slawerny aan die kaak

Die opspraakwekkende publikasie van Marthinus van Bart se boek oor die Britse slawegeskiedenis, Kaap van slawe, mag ons hele siening van die verlede verander. Want, soos die regerende party al male tale sonder tal in die openbaar gesê het, … Lees verder

Aardbewing laat mense kerk toe stroom

Groote Kerk‘n Aardbewing het die aand van 4 Desember 1809 ‘n groot indruk op die mense van Kaapstad en omstreke gemaak. ‘n Skrikwekkende gerammel is plotseling gehoor “asof ‘n honderdtal waens in volle galop die straat opgery, of liewer, met die … Lees verder

Kaap kry sy eerste weekblad

Die Kompanjie het gemeen dat 'n pers aan die Kaap 'n instrument van revolusie kon word. Die owerheid was onthuts oor die strewes van die Kaapse "patriotte" wat in 1779 'n drukpers aan die Kaap gevra het sodat wette, regulasies

Lees verder

Begin van ‘n kultuurbotsing

Die mislukte poging om die Kaap te herower het demoraliserend op die meeste Afrikaners ingewerk. Die meerderheid het hulle rustig gedra. Macartney het op 28 Mei 1797 bepaal dat elke burger 'n eed van getrouheid aan Brittanje moes aflê. Soveel

Die agteruitgang van Nederland

Dit het buitendien gebeur in 'n tyd dat Nederland sowel op see as op land agteruitgegaan het. Die landjie was in die sewentiende eeu byna onafgebroke in 'n reeks oorloë betrokke. Dit het sy kragte ooreis. Ná 1713 het lande